top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!


AKADEMIE
Akademie is ons kernbesigheid.
Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks van 2019 het uitstekend gevaar tydens die afgelope eindeksamen.
Slaagsyfer behaal: 99.25% (130 / 131 kandidate)
129 uit 130 (99.22%) kwalifiseer vir tersiêre studies
- 81.5% vir graadstudies
- 17.7% vir diploma-studies.
TOPPRESTEERDERS:
HUMAN VD MERWE 8 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 89%
ANIKA BOTHMA 7 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 86%
ZONIKA VORSTER 6 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 85%
LEERDERS WAT 5 ONDERSKEIDINGS BEHAAL: Carissa Breytenbach, Casandra du Toit, Zylia Schultz, Kallyn van der Spuy en Aidan Venter
TOTALE SIMBOLE BEHAAL IN 2019
A- Simbole 175 / B- Simbole 213 / C- Simbole 196 / D- Simbole 168 / E- Simbole 106




Volkie-personeel wat as beste vakonderwysers tydens die Sedibeng-Oos Akademiese prysuitdeling aangewys is:
-
Me. A. Ferguson: Geskiedenis
-
Me. T. Botha: Afrikaans
-
Me. A. Claassens: Wiskunde
-
Me. C. Momberg: Wiskunde Geletterdheid
-
Me. E. Potgieter: Fisiese Wetenskap
-
Hoër Volkskool ontvang ook die volgende toekennings:
-
“ Top performing school for excellence in Mathematics”
-
“Most distinctions per learner: Town schools”
-
“Top Achieving Town school”
-

bottom of page