top of page
05-unscreen (1).gif
8-unscreen.gif
A11-unscreen.gif
20.png

beheerliggaam

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG OPEDAG

2020

20.png

vind die mascot neelsie

animated-explosion-image-0007.gif
2 Prospektus.jpg

kliek hier

druk hieronder vir vlg foto

e-pos

Hoof

Mnr. De Villiers

Beheerliggaam

Ons kinders is vir ons top-prioriteit. Ons sal nuwe maniere bly vind en onsself uitdaag om hierdie skool te bestuur om die voorgestelde doel te bereik – gelukkige en voorbereide kinders.

 

Die beheerliggaam wat bestaan uit‘n groep kundige ouers en personeel staan saam as ‘n gedugte span saam tot die  uitbou van Hoër Volkskool.

 

Hulle dra die beste belange van die skool na aan hul harte en is die amptelike en lojale mondstuk van die ouergemeenskap, en voer die pligte en verantwoordelikhede wat aan hom/haar opgedra is, met behoud van Christelike beginsels en erkenning aan Afrikaans, in beste belang van die skoolgemeenskap uit.

 

Hulle streef na volhoudbare groei in akademiese-, sport-, kultuur- en  sosiale vlak by Volkieland.

 

e-pos

BL Voorsitter

Francois van Tonder

kontak

BL Onder-voorsitter

Anné Huisamen

e-pos

BL Bemarking

Cora Muller

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page