top of page
20.png
14-unscreen.gif
A4-unscreen.gif
animated-explosion-image-0007.gif
2 Prospektus.jpg

kliek hier

SPORT

20.png

ONTMOET DIE SPAN

Personeel , LOMBARD , S_ Export Students

S. Lombard

Seuns 

Hokkieorganiseerder

Personeel , RAUBENHEIMER , N_ Export Stu

N. Raubenheimer

Krieketdirekteur

Personeel , DALHOUZIE , L_ Export Studen

L. Dalhouzie

Atletiek & Rugbydirekteur

Personeel , POTGIETER , J_ Export Studen

J. Potgieter

Sporthoof & Gholforganiseerder

Personeel , WINDELL , C_ Export Students

C. Windell

Swemorganiseerder

Personeel , DE VILLIERS , K_ Export Stud

K. De Villiers

Skaakorganiseerder

Personeel , CLOETE , R_ Export Students(

R. Cloete

Sportorganiseerder

Bemarking

Personeel , MEYER , L_ Export Students(1

L. Meyer

Netbaldirekteur en Landlooporganiseerder

Personeel , BOUWER , F_ Export Students(

F. Bouwer

Dogters

Hokkieorganiseerder

Personeel , FERGUSON , A_ Export Student

A. Ferguson

Tennisorganiseerder

Sportprestasies lê gesaai in Volkieland.

Verskeie sportsterre het deur die jare hulle opleiding hier voltooi. Mense soos Fanie de Villiers (krieket) en Ockie Oosthuizen (rugby) het Suid -Afrika op die sportveld verteenwoordig.Renaldo Bothma ook ‘n oud Volkie  en  het onder andere rugby vir die Sharks, Blou Bulle en Puma’s gespeel en is tans in Engeland waar hy vir die Harlequins uitdraf.

Op skolevlak het ons al verskeie Suid-Afrikaanse atletiekkampioene opgelewer en Bianca Erasmus  is in 2018 die 0/17 Afrika Hoogspring kampioen en verteenwoordig Suid-Afrika ook in 2018 by  die Jeug Olimpiese Spele in Argentinië.

By Hoër Volkskool streef ons daarna om aan alle leerders geleenthede te bied om deel te neem aan soveel as moontlik sportsoorte.

Die doel daarmee is om leerders te motiveer vir totale deelname en om vaardighede te verbeter, sodat ons as skool en individu kompeterend te kan deelneem tot op die hoogste vlak en so ook die beste moontlike prestasie te bereik.

Rugby, hokkie, krieket en netbal word ook as  sportopvoedingsvak aangebied  vir Gr.8 & 9 leerders.

Praktiese vaardighede word aangeleer en ingeoefen.

Fasette wat aandag geniet is:

· Basiese-  en gespesialiseerde vaardighede

· Spelpatrone

· Tegniese aspekte

· Posisionele spel

· Skeidsregting

20.png

SPORTSOORTE

· Atletiek

· Rugby

· Hokkie

· Netbal

· Krieket

· Swem

· Landloop

· Gholf

· Tennis

· Skaak

· Bergfiets

  • Facebook
giphy (1).gif

FOKUS op die goeie

WANT DIE GOEIE

word nog BETER

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page