top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!

HOKKIE



DSC_0029

DSC_0009

DSC_6925

DSC_0029
1/27
Hoër Volkskool het vyf dogters- en twee seuns hokkiespanne.
Die spanne neem deel aan die NWU -Prestige reeks en speel onderskeidelik in die D5- en Oos-Gauteng hokkieliga.
Verskeie dogters hokkiespanne neem jaarliks deel aan Noordvaal-kampioenskappe.
In 2019:
-
Beide die seuns hokkiespanne wen hulle Oos-Gauteng hokkieliga en word gepromofeer na die premier liga in 2019.
-
JP Pretorius word verkies tot SA 0/18- Bokkieweek hokkiespan in 2019
-
Lesedi Motholo is verkies tot die 0/18- Oos-Gauteng hokkiespan 2019
-
Reinhardt Kriel ook verkies tot 0/18- Gazelle seuns hokkiespan


Ons het
VUUR IN ONS HARTE
bottom of page