top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!



KULTUUR






Volkiekultuur is ‘n feestelike affêre! Ons is divers en bied ‘n groot verskeidenheid opsies vir kultuurliefhebbers.
-
Ons het een van die oudste skoolkore in die land.
-
Geleenthede om aan verskeie Eisteddfods deel te neem.
-
Ons neem deel aan Tienertoneel- kompetisies.
-
Die Vinknes is ‘n jaarlikse instelling.
-
Ons redenaars praat die wêreld aan die brand.
-
Sing en dans is in ons bloed
-
Redenaars
-
Eisteddfod
-
Vinknes
-
Koor
-
Mnr. & Mej. Volkie
-
Musiek
-
Dans
-
Tienertoneel
-
Skoolkoerant
-
Revue

Me. S. Cloete
Kultuurhoof
Mnr. V. van Zyl
Koorafrigter
Me. A. J.v. Rensburg
Redenaarsorganiseerder
Tienertoneel




bottom of page