top of page
5-unscreen.gif
20.png

GHOLF

20.png

Nuwe graad 8's stel baie belang in gholf en hul entoesiasme is  aansteeklik. Met die senior spelers wat die graad 8's ondersteun, is daar 'n blink toekoms vir gholf by ons skool! Oefeninge vind  twee keer ‘n week by  die Heidelberg Gholfklub plaas.

 

Ideale:

Ons glo in mededingende deelname en streef daarna om geleenthede aan elke belangstellende speler te gee, deur fasiliteite en afrigtingsgeleenthede te ontwikkel.

 

Ons wil hê dat ons junior spelers goed moet ontwikkel, sodat ons op die hoogste vlak kan meeding en spelers van gehalte kan lewer.

giphy.gif
giphy (4).gif
giphy (3).gif
giphy (2).gif
giphy (4).gif
A12-unscreen.gif
abf315a1-be3f-431c-ad4e-937fe7647662.jpg
85502d74-3493-489f-b8ef-60e9795ce11a.jpg

Vir meer inligting kontak mnr. J. Potgieter

potgieterjc@gmail.com

17049c46-5cda-4790-863d-f935ec531c6d.jpg

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page