top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!

SKAAK



Skaakspelers by Hoër Volkskool is in die bevoorregte posisie om deur Daniel Cawdery afgerig te word en neem deel aan die D7– liga. Ons spanne dring jaarliks deur na die Gauteng Kampioenskappe.
Spelers neem ook deel aan Gauteng individuele kampioenskappe en ons het al verskeie spelers opgelewer wat gewalifiseer het vir die SA - kampioenskappe.







bottom of page