top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!


TENNIS
Ons het ‘n groot aantal tennisspanne: Seuns A– H tennisspanne en dogters A– C tennisspanne. Al die spanne neem deel aan die Oos-Gauteng en Vaaldriehoekliga.
Ons seuns A- tennisspan maak die afgelope paar jaar skoonskip in die Oos-Gauteng -liga en tree elke jaar as wenners uit hul liga.



Tennisnavrae:






_gif.gif)

HOU JOU OOG
OP DIE BAL
_gif.gif)
_gif.gif)
_gif.gif)
_gif.gif)
bottom of page