top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!

RUGBY




Volkies is voorwaar trots op ons rugbyspanne.
Die skool glo daarin dat ons enige speler, wat ‘n passie vir die spel het, kan ontwikkel tot sy volle potensiaal.
Die dinamiek tussen professionele afrigting en ‘n gedrewendheid tot ontwikkeling bring, onder leiding van mnr. Louwtjie Dalhousie, ‘n absolute Volkie-entoesiasme en -spangees wat ‘n aktiewe en gedissiplineerde lewenstyl verseker. Volkie-rugby is stewig gevestig op ‘n fondament van streng dissipline wat ononderhandelbaar is.





RUGBY VIDEO




Spanwerk
MAAK DIE DROOM WAAR
ons help jou skilder aan jou toekoms
bottom of page