top of page
54-unscreen.gif
20.png

SOSIAAL

kliek hier

DIT IS 'N VOLKIEDING

KOM WEES DEEL HIERVAN

20.png

​

In Volkieland werk ons hard maar dit is net so belangrik om ook vriende te maak en saam te kan kuier. Volkies hou deur die jaar ‘n verskeidenheid sosiale funksies wat aan ons ouers, onderwysers en leerders die geleentheid bied om mekaar beter te leer ken.

Ons hoor nou nog ons Volkies se stemme en lag weergalm deur ons geboue en veld.

'n Gelukkige Volkie is vir ons BELANGRIK!

​

SOSIALE AKSIES

  • Sokkies

  • Valentynsbal

  • Matriekafskeid

  • Kaskardag

  • Mnr. & Mej. Volkie

  • Vierkant geesvang

  • Vinknes

  • Boendoe

  • Manneaand

  • Damestee

  • Gholfdae

  • Sportdinee

​

A9-unscreen.gif
15-unscreen.gif
P7.jpeg
giphy (5).gif
animated-explosion-image-0007.gif
2 Prospektus.jpg

kliek hier

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page