top of page
A20-unscreen.gif
05-unscreen.gif
20.png

KRIEKET

20.png

 

· 5 spanne neem deel aan Vaaldriehoekliga wat resorteer onder Gauteng.

  • Afrigters is onder andere Mnr. Nico Raubenheimer (vlak 2 afrigter) en Mnr Neels De Villiers (vlak 3 afrigter),

  • Krieketvelde het 2 nuwe turfblaaie en nuwe krieketnette.

  • Krieketspanne neem ook deel aan die Gunn-en-Moore en T20 Evergreen reekse

  • Vinnige Fanie of dan Fanie de Villiers, was ‘n oud-Volkie en is steeds direk betrokke by Volkies-krieket.

  • Ons eie krieketdirekteur, Nico Raubenheimer, speel vir die Gauteng  Platteland span.

giphy (63).gif
giphy (64).gif
giphy (61).gif

Krieket by Hoër Volkskool het die afgelope paar jaar ‘n hoogtepunt bereik en ‘n standaard van uitnemendheid gevestig. ‘n Opwindende krieketkultuur, gevestig in sterk waardes, dissipline en krieket-etiket word gehandhaaf. In die proses het krieket ‘n ongekende groei getoon in getalle, gerugsteun deur topafrigters.

IMG_8644_resized_20190823_083110685.JPG

KOM IN AANRAKING

ONS HOOR GRAAG VAN JOU

IMG_7080_resized_20190805_112426791.JPG

KONTAK

MNR. N. RAUBENHEIMER

VIR ENIGE NAVRAE

nico@volkies.co.za

IMG_20190803_181533.jpg

016 341 3165

IMG_20190803_194605_edited.jpg
  • White Facebook Icon

 Facebook

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page