top of page

Volkie-netbal bied aan elke netbaldogter die geleentheid om liggaams- en                      lewensvaardighede te ontwikkel, sodat sy haar volle potensiaal kan ontwikkel – tot voordeel van haarself, haar span en haar skool.

Ons gee aandag  aan die volgende aspekte van die ontwikkeling van die speler en die spel netbal:
 

  • Vaardighede soos hand– oogkoördinasie, voetwerk en liggaamsbeheer

  • Tegnieke van aanvallende en verdedigende  spel

  • Fiksheid en uithouvermoë

  • Ontwikkeling van selfvertroue en sosialisering (spansport)

  • Vinnige en kreatiewe denke (vinnige besluite op die baan)

20.png

NETBAL

HOP BALL.gif
HOP BALL.gif
HOP BALL.gif
20.png
40-unscreen.gif

Kontak Me. L. Meyer vir enige netbalnavrae by: lelane.meyer80@gmail.com

2-unscreen.gif

Afrigters

IMG-20190603-WA0012 - Copy.jpg

1ste span en o/17A-

en 2de span

IMG-20190524-WA0009.jpg

RIANA CLOETE

IMG-20190603-WA0002 - Copy.jpg
IMG_9047.JPG

RIANE BRUWER

K JvV.jpeg

BARINDA JV VUUREN

LELANE MEYER

MARISKA STRASSBURG

o/16A- & o/14A-

o/15A- & o/15B-

o/15C

o/14B- & o/14C-

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page