top of page


Gauteng Departement van Onderwys 2021 aanlyn registrasies vir Gr.8 leerders is geskeduleer om op 25 Junie 2020 te open tot 25 Julie 2020. Maak die regte keuse - skryf in by Hoër Volkskool Heidelberg - jou #1 keuse!


Swem bruis in die Volkie-bloed van elkeen van ons swemmers. Toewyding, deursettingsvermoë en ‘n onblusbare spangees sorg dat gemotiveerde en gefokusde swemmers volg in die voetspore van vorige generasies Volkie-swemmers wat almal gebind word deur die wete dat harde werk en groot drome die boublokke vir sukses is.
Volkies het ‘n tradisie van swemsuksesse binne die veilige netwerk van ‘n swemgesin waar almal mekaar aanmoedig en ondersteun en saamtoer van swembad tot swembad oor skool, stads- en provinsiale grense heen.
Ons gee ook verdere blootstelling aan ons swemmers deur jaarliks aan die Midmarmyl deel te neem.
SWEM








waar jy nie mag asem haal nie
Kom besoek ons gerus
_gif.gif)
DIE ENIGSTE PLEK
bottom of page